
Jakkals en Wolf (Jackal and the Wolf)
No se pudo agregar al carrito
Solo puedes tener X títulos en el carrito para realizar el pago.
Add to Cart failed.
Por favor prueba de nuevo más tarde
Error al Agregar a Lista de Deseos.
Por favor prueba de nuevo más tarde
Error al eliminar de la lista de deseos.
Por favor prueba de nuevo más tarde
Error al añadir a tu biblioteca
Por favor intenta de nuevo
Error al seguir el podcast
Intenta nuevamente
Error al dejar de seguir el podcast
Intenta nuevamente
OFERTA POR TIEMPO LIMITADO
3 meses gratis
La oferta termina el 31 de julio, 2025 a las 11:59PM PT.
Elige 1 audiolibro al mes de nuestra colección inigualable.
Escucha todo lo que quieras de entre miles de audiolibros, Originals y podcasts incluidos.
Accede a ofertas y descuentos exclusivos.
Premium Plus se renueva automáticamente por $14.95/mes después de 3 meses. Cancela en cualquier momento.
Compra ahora por $14.49
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
la tarjeta con terminación
Al confirmar tu compra, aceptas las Condiciones de Uso de Audible y el Aviso de Privacidad de Amazon. Impuestos a cobrar según aplique.
-
Narrado por:
-
Mr Johann Nel
’n Versameling Jakkals en Wolf-stories uit die verhaleskat van baasverteller, Pieter W. Grobbelaar. Skelm Jakkals sal nie skroom om arme ou Wolf aan die pen te laat ry nie. En Wolf leer ook nie sy les nie, maar trap elke keer weer in die spreekwoordelike slagyster wat Jakkals vir hom stel. Stories vol humor, maar ook waardevolle lewenslesse wat geleer word uit die manewales van dié twee geliefde karakters. Dit word voorgelees deur die briljante stemkunstenaar Johann Nel.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2011 Pieter W. Grobbelaar ; 2013 NB PublishersListeners also enjoyed...


![n Goeie dag vir Boomklim [A Good Day for Tree Climbing] Audiolibro Por Jaco Jacobs arte de portada](https://m.media-amazon.com/images/I/51xjg9-mQjL._SL240_.jpg)
![Doolhof [Maze] Audiolibro Por Rudie van Rensburg arte de portada](https://m.media-amazon.com/images/I/51A5wkgij0L._SL240_.jpg)




![Kyk na my [Look at Me] Audiolibro Por Nataniël arte de portada](https://m.media-amazon.com/images/I/51q8RMd6JQL._SL240_.jpg)
![Op pad: 'n Reisjoernaal [On the Way: A Travel Journal] Audiolibro Por Dana Snyman arte de portada](https://m.media-amazon.com/images/I/41+8d2F0i1L._SL240_.jpg)

![7 Dae [7 Days] Audiolibro Por Deon Meyer arte de portada](https://m.media-amazon.com/images/I/51aOChJgffL._SL240_.jpg)
![Donkerdrif [Dark Drive] Audiolibro Por Deon Meyer arte de portada](https://m.media-amazon.com/images/I/51q+TWWkLLL._SL240_.jpg)


Jakkals en Wolf het nog altyd Dana Nieuhaus se stem en vertelling en T.O. Honiball se strokiesprente by my opgeroep. Pieter W. Grobbelaar stof baie ou stories wat die twee karnallies handel, af en dis dit op in geurige Afrikaans wat jou laat bly luister van pure lekker kry.
Die stories val min of meer in drie groepe uiteen. Die eerste paar stories vertel van slinkse Jakkals en bottoe Wolf op Boer se werf. Hier begin Wolf reeds les opsê as hy onder Jakkals se poetse deurloop. Grobbelaar verander die milieu dan na Jakkals en Wolf in die Diereryk. Steeds bly Wolf aan die onderspit delf. Uiteindelik is dit nie net Wolf wat slagoffer van Jakkals se skelmstreke is nie, maar omtrent elke ander dier van Koning Leeu, Hasie, Luiperd (of dan Tier), Duifie ensovoorts. Gelukkig kom Reier aan die einde van die boek ook op die toneel en Jakkals moet maar katvoet loop en kom so hier en daar sy moses teë. Ek het baie van die manier wat die stories saamgeweef is tot 'n geheel, gehou.
Johann Nel se stemkuns maak 'n ooglopend moeilike Afrikaanse teks lewendig en hy kry dit reg dat jy jouself aan die manier van dinge vertel, verluister. Hierdie luisterboek is dalk gemik op 9- tot 12-jariges, maar is vir alle ore bedoel. Ten spyte daarvan dat die boek relatief kort is (net so oor die 4 ure), is dit 'n kwaliteit-produk en elke sent die moeite werd om te koop.
Die een ding wat my wel opgeval het en waaroor ek nog nie mooi weet hoe ek moet voel nie, is hoe Grobbelaar genoeg van die dier in Jakkals en Wolf laat oorbly dat jy telkens herinner word aan hoe anders ons as mense dink. As Jakkals Luiperd se kinders opvreet of Duifie se klein duifie verorber, besef jy jy het met 'n jakkals te doen en nie 'n mens nie.
Produksies van so 'n hoogstaande gehalte verdien niks minder as volpunte nie. Geniet dit, selfs al is jy ouer as 12 jaar!
['Jackal and Wolf' is a collection of Afrikaans folktales about these two creatures that is very popular through many generations. In this audiobook Pieter W. Grobbelaar retells some of these stories in very vivid language.
Sly Jackals is known to outwit Wolf every now and again. In this collection of stories he goes all out to put Wolf in his place. Fortunately Heron takes the stage later in the book and Jackals meets his match.
Johan Nel does an outstanding job in his rendition of 'Jackals and Wolf.' He seems truly to be a voice artist.
This production is of a very high standard and though it could deemed to be a bit short, it is absolutely worth every penny you pay (as long as you understand Afrikaans, Dutch, German etc.). It is said to be focused on children from 9 to 12 years, but adults and people from all ages can enjoy it just as much. This is a must-listen, if you can understand Afrikaans!
Smaaklik opgediste stories wat jou laat dink...
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
'n Baie donker Wolf en Jakkals storie.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.