'n Ander land [Another Country] Audiolibro Por Karel Schoeman, RSG arte de portada

'n Ander land [Another Country]

Vista previa
Prueba por $0.00
Prime logotipo Exclusivo para miembros Prime: ¿Nuevo en Audible? Obtén 2 audiolibros gratis con tu prueba.
Elige 1 audiolibro al mes de nuestra inigualable colección.
Escucha todo lo que quieras de entre miles de audiolibros, Originals y podcasts incluidos.
Accede a ofertas y descuentos exclusivos.
Premium Plus se renueva automáticamente por $14.95 al mes después de 30 días. Cancela en cualquier momento.

'n Ander land [Another Country]

De: Karel Schoeman, RSG
Narrado por: Nic de Jager
Prueba por $0.00

$14.95 al mes después de 30 días. Cancela en cualquier momento.

Compra ahora por $22.40

Compra ahora por $22.40

Confirma la compra
la tarjeta con terminación
Al confirmar tu compra, aceptas las Condiciones de Uso de Audible y el Aviso de Privacidad de Amazon. Impuestos a cobrar según aplique.
Cancelar

Acerca de esta escucha

Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige, aristokratiese Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die "ander land" word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende. Gerrit Olivier het geskryf: [dis] geen historiese roman nie, maar 'n boek oor die menslike kondisie", en "groot nie net in omvang nie, maar ook in emosionele diepte en vervlegting van motiewe".

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©1984 Karel Schoeman (P)2015 NB Publishers
adbl_web_global_use_to_activate_T1_webcro805_stickypopup
Todas las estrellas
Más relevante  
Karel Schoeman weet hoe om gedagtes en woorde ineen te vleg om die leser deel te maak van die gebeure.

Diep woorde

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Elmien, ja, Karel Schoeman is 'n Andersoortige "Verteller", 'n Poëtiese Meevoerder wat jou "op reis neem" na 'n dieper wêreld, 'n Wêreld van die Top Aftikaanse Lektuur, sy boeke is, elkeen daarvan, vir die meer gesofisikeerde Fynproewer Leser, soos Goeie Ou Beleë Wyn uit die Kelder, jy moet dit "proe, proe" lees terwyl, in jou gedagtes jy Saam op Reis meegevoer word!! Vir die haastige leser wat na spanning en aksie soek, of daardie persoon wat verlang na "Fiksie of selfs Romanse", NEE, dit gaan jy dit nie by Karel vind nie, sy lektuur is vêr daarbó verhewe, in 'n ander klas, vir Eiesoortige Lesers!!

Karel Schoeman, Top Skrywer...

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Karel Schoeman op sy beste! Die beskrywing van die reis, omgewing en mense is byna poëties!
En Nic de Jager se voorlesing: onvergeetlik! Veral die verskillende karakters se 'stemme'

Exquisite - both writing and reading!

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

n Besondere verhaal wat n mens op vele vlakke laat dink, en dieper lewensinsig verleen. Die taal is roerend, en waardig om as kuns beskou te word. Hierdie is klassieke letterkunde wat oor en oor geluister kan en behoort te word.

Pragtig!

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Die karakters kort diepte... tog is dit een van die boeke met die meeste byvoeglike woorde wat ek nog ooit aangehoor het.. maar dit verleen min gevoel, diepte of storie.

Wat se teleurstelling

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Sjoe, wat 'n vervelige boek!! Ek verstaan dat dit dalk 'n diep boek is met 'n dieper storie, maar genugtig. Hy beskryf alles tot vervelens toe. Ek het maar geluister tot die einde om te hoor of daar dalk iets gebeur, maar niks niks. Ek sal die boek vir niemand voorskryf nie, behalwe dalk vir die wat nie kan slaap nie. Dankie tog die boek is klaar.

Defenisie van verveeld

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.