Koshuiskoffie [Residence Coffee]
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Get 2 free audiobooks during trial.
Buy for $10.26
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Carla Smith
-
By:
-
Christien Neser
About this listen
Tienerlesers het die eerste keer kennis gemaak met Elle in die skreeusnaakse topverkoper Kondensmelk. In hierdie welkome opvolg op Christien Neser se debuutroman kom die bedorwe Elle voor een van die grootste uitdagings in haar jong lewe te staan - die koshuislewe. Koshuiskoffie is die tweede boek in hierdie humoristiese en romantiese tienerreeks oor Elle Kroon se avonture. Die ander twee boeke is Kondensmelk en Blou sjokolade. Die boeke volg op mekaar, maar kan ook as enkeltitels gelees word. Vervaardig en opgeneem deur BiB.Africa. Voorgelees deur Carla Smith.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2011 LAPA Publishers (P)2020 LAPA PublishersListeners also enjoyed...
-
Blou sjokolade [Blue Chocolate]
- By: Christien Neser
- Narrated by: Carla Smith
- Length: 3 hrs and 59 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Blou sjokolade is die derde boek in hierdie humoristiese en romantiese tienerreeks oor Elle Kroon se avonture. Die vorige twee boeke is Kondensmelk en Koshuiskoffie. Die boeke volg op mekaar, maar kan ook as enkeltitels gelees word. In Blou sjokolade vind Elle tot haar skok uit dat die orkestoer Frankryk toe, waarna sy so lank reeds uitsien, afgestel is.
By: Christien Neser
-
Kondensmelk [Condensed Milk]
- By: Christien Neser
- Narrated by: Karen Augusta
- Length: 4 hrs and 15 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers...en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken. Vervaardig deur Mic Drop Media. Voorgelees deur Karen Augusta.
By: Christien Neser
-
So Lyk ’n Vrou [This Is What a Woman Looks Like]
- By: Ilse Verster
- Narrated by: Sanett Oosthuizen
- Length: 9 hrs and 48 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Bart, die aantreklikste ou in haar matriekklas, soen Esli uit haar vel. Vir meer as veertig jaar deel hulle hul lewens, maak saam kinders groot en sien om na vriende en familie. Jaarliks vier hulle Kersfees in Kleinmond met geskenke en trifle en stappies langs die see met hul worshond. Maar hoekom val Bart se broer uit ’n boom voor Esli se ouerhuis? En watter donker geheim is onderliggend aan Bart se ma se vreemde gedrag en onfatsoenlike grappe?
-
-
Boeiend maar skokkend
- By Anonymous User on 04-16-22
By: Ilse Verster
-
Huis van Gruwels [House of Horrors]
- My 16 jaar in die Springs-hel [My 16 Years in Springs Hell]
- By: Susan Cilliers
- Narrated by: Mandri Sutherland
- Length: 3 hrs and 56 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Huis van gruwels is die skokverhaal van die sogenaamde “Springs-monster” wat op die wreedste manier denkbaar alles van sy gesin weggeneem het, maar ook ’n storie van hoop oor hoe ’n dapper jong vrou uiteindelik geluk en genesing vind.
By: Susan Cilliers
-
Die teenoorgestelde is net so waar [The Opposite Is Just as True]
- By: Azille Coetzee
- Narrated by: Daneel van der Walt
- Length: 8 hrs and 59 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Lien, Katryn en Charlotte was jare lank beste vriendinne. Hulle is heeltemal verskillend, die vriendskap was van die begin af onwaarskynlik. Lien is heeltemal together, Katryn is temperamenteel en onvoorspelbaar. En Charlotte is die een wat stil-stil foto’s neem en skilder, en nooit ophou waarneem nie. Hulle het min in gemeen, maar daar was ’n sterk band tussen hulle.
-
-
‘n Storie sonder ‘n lyn
- By Christa van Staden on 11-21-23
By: Azille Coetzee
-
Stella se dogters [Stella's Daughters]
- By: Helene de Kock
- Narrated by: Sanett Oosthuizen
- Length: 11 hrs and 21 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Stella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters—en hulle het probleme. Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie. Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so ’n verstandige man aan haar sy het. Niemand sal ooit weet hoe broos Teresa is nie. Want sy is hierdie hardekwas advokaat wat geen man nodig het nie.
-
-
mooi taalgebruik
- By Anonymous User on 08-24-24
By: Helene de Kock

What listeners say about Koshuiskoffie [Residence Coffee]
Average customer ratingsReviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Anonymous User
- 08-24-21
Koshuiskoffie
Word meegevoer en kan baie vereenselwig met die koshuis ervaring. Ek het dit baie geniet.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!