![Plekkie in die son [A Place in the Sun] Audiobook By Mrs Ena Murray cover art](https://m.media-amazon.com/images/I/514RLfpfDbL._SL500_.jpg)
Plekkie in die son [A Place in the Sun]
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
$0.99/mo for the first 3 months

Buy for $20.00
No default payment method selected.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Frieda Van den Heever
-
By:
-
Mrs Ena Murray
About this listen
Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop is melaats verklaar... Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba - tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde dié vuurproef deurstaan?
Daar is Beatrice, en die wette van die natuur. Selfs al word Karen dalk eendag genees verklaar, sal die gemeenskap haar nie maar weer verwerp nie? Eenmaal melaats, altyd melaats. In Genadendal, en by ’n simpatieke dr. Tertius Louw, vind Karen God se genade is tog genoeg - ook vir melaatses. Maar waar is haar eie plekkie in die son? Sekerlik een van Ena Murray se bekendste en mees geliefde verhale ooit, nou beskikbaar as luisterboek.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2012 Ena Murray (P)2013 NB PublishersListeners also enjoyed...
-
Diana se dag [Diana's Day]
- By: Helene de Kock
- Narrated by: Joanie Combrink
- Length: 10 hrs and 9 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Helene de Kock bewys weereens hoekom sy as een van Afrikaans se beste verhoudingsromansiers gereken word. Diana se dag is deernisvol én onvoorspelbaar, met karakters wat deurgaans inspireer en ontroer.
By: Helene de Kock
-
Baas van Babilon [Boss of Babylon]
- By: Mrs Ena Murray
- Narrated by: Frieda Van den Heever
- Length: 6 hrs and 43 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
In Afrikaans. ’n Blitshuwelik, erfgrond, twee broers – Deon die losbol teenoor die stil, sterk Calvyn met die bitter hart – en ’n onskuldige meisie wat as nuwe bruid op die plaas verwerp word omdat sy nie met “agtergrond” en status kan spog nie. Dis van die elemente van die komplekse familiedrama, Baas van Babilon. Sal Babilon, spogplaas van die hovaardige De Ridders, vir Salome net ’n tussenspel wees?
-
-
Lekker luister Afrikaanse boek
- By Anonymous User on 01-31-21
By: Mrs Ena Murray
-
Die gasheer van Drakeneiland [The Host of Dragon Island]
- By: Mrs Ena Murray
- Narrated by: Frieda Van den Heever
- Length: 8 hrs and 30 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Vyf vreemdelinge kry ’n aanbod: Gaan hou ’n maand lank vakansie op ’n afgesonderde eiland. Die beloning? Vir elk ’n bedrag wat steier aan die nulle. Die weldoener? ’n Anonieme, eksentrieke miljoenêr en eienaar van Drakeneiland. Aanvanklik ’n avontuur, weldra ’n nagmerrie in die hart van die hel – dis Gasheer van Drakeneiland. Wat soek ’n laboratorium in ’n grot in die middel van nêrens? Wie is hul gesiglose gasheer wat net ’n stem oor ’n luidspreker bly?
-
-
Briljante vertelling
- By Amazon Customer on 03-17-21
By: Mrs Ena Murray
-
Na 'n plaas in Afrika (To Farm in Africa)
- By: Irma Joubert
- Narrated by: Anton Brink
- Length: 15 hrs and 57 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
’n Nuwe lewe wag op hom. In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit London ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na ’n onbekende tante van sy pa in ’n klein dorpie in Skotland. By aunty Grace wag ’n nuwe lewe op hom. Aan die anderkant van Europa ruk die Duitse Sesde Leër op teen Rusland. Tussen die manskappe is die vurige majoor Oswald von Stein, Hildegard se stiefseun. Voor hulle wag die Russiese winter, Stalingrad en die krygsgevangenekampe van Siberië. 90 000 word gevange geneem, net sesduisend oorleef.
-
-
Bietjie langdradig
- By Mickey Theunissen on 04-10-25
By: Irma Joubert
-
Mirre
- Vywervrou Trilogie, Book 2
- By: Chanette Paul
- Narrated by: Therese Bam
- Length: 13 hrs and 6 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Mirre weet Marilyn is reg, maar ʼn Dreyer skei nie. En as sy hom aankla van huishoudelike geweld, sal hy nooit weer sy beroep as befaamde huweliksberader kan volg nie. Sy reputasie sal vernietig wees. En dít sal hy haar nooit vergewe nie. Buitendien, sy verstaan waar die ‘beast’ in haar andersins sjarmante man vandaan kom. Maar sy weet ook dat sy volgende keer dalk nie ʼn aanranding sal oorleef nie. Mirre gaan skuil by haar vriendin Corali op Vywerbaai, waar Boeta Naudé met sy vrou en drie seuns ook woon.
-
-
Oulike lekker luister boek
- By yvette breedt on 12-09-21
By: Chanette Paul
-
Lira (Afrikaans Edition)
- Vywervrou Triologie, Book 1 [Maiden Trilogy, Book 1]
- By: Chanette Paul
- Narrated by: Vicky Davis
- Length: 13 hrs and 58 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Lira kan feitlik enige gebreekte ding mooi of bruikbaar maak, maar met liefdesverhoudings vaar sy minder goed. Veral waar daar kinders betrokke is. Sy het geen benul hoe om ʼn ma te wees nie. Tog het sy geglo sy sal iets kan uitwerk wat waarde toevoeg tot Frank en Debbie se lewe. Dit is egter die een upcycling-projek waarin sy jammerlik misluk het. Sy beland op Vywerbaai waar sy ʼn winkeltjie vir haar upcycle-produkte wil oopmaak. Die finansiële risiko's wat sy neem is enorm en teenspoed bly nie uit nie, maar sy bly vasberade - upcycle gaan sy haar lewe upcycle.
-
-
Goeie boek
- By yvette breedt on 12-03-21