Episodes

  • Hoekom het DeepSeek kriptogeldeenhede se pryse so seer gemaak?
    Jan 29 2025
    Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, verduidelik hoekom DeepSeek kriptogeldeenhede se pryse so seer gemaak het. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    5 mins
  • Vyftig van Putco se busse uitgebrand en vingers wys na taxi-organisasies
    Jan 29 2025
    Danie Malherbe, algemene bestuurder van Putco, gesels oor die aanvalle op hul busse. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    13 mins
  • Gaan kripto en KI ons banke binnekort laat “verdwyn”?
    Jan 29 2025
    Verskeie luisteraars is bekommerd dat banke weens kripto en KI gaan misluk en verdwyn. Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, deel sy insigte. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    10 mins
  • SA se nuwe inflasiemandjie: Boerewors is in, maar tandeborsels uit!
    Jan 29 2025
    Statistiek Suid-Afrika het gister veranderinge aan die inflasiemandjie aangekondig. Die onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, bespreek hierdie aanpassings. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    8 mins
  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 29 Januarie 2024
    Jan 29 2025
    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    50 mins
  • Barloworld tree nader aan denotering
    Jan 29 2025
    Henco Kruger gesels oor die markte, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor vanaand se rentekoersbesluit uit die VSA, die rand se beweging en Barloworld se jongste opdatering. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    9 mins
  • Waaroor gaan die nuwe Wet op die Bewaring en Ontwikkeling van Landbougrond?
    Jan 28 2025
    Janse Rabie, uitvoerende hoof van natuurlike hulpbronne by Agri SA, gesels oor die nuwe Wet op die Bewaring en Ontwikkeling van Landbougrond. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    5 mins
  • DeepSeek het die tegnologiewêreld op hol, met goeie rede
    Jan 28 2025
    Jan Vermeulen, die redakteur van MyBroadband, deel sy insigte oor DeepSeek. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Show more Show less
    8 mins